AANSOEK PROSES

Aansoek Proses En Terme En Voorwardes

Aansoeke word deur ‘n Keurkomitee van die Bestuurskomitee hanteer aan die hand van spesifieke kriteria.

Aansoeke word gemeet met ‘n puntestelsel waar die volgende in ag geneem word:
  • Afstand woonagtig vanaf Rawsonville
  • Jare op die waglys
  • Gesondheidstoestand
  • Besluite word genotuleer en verslag vind plaas op die bestuurskomitee vergadering.

  Daarna vind keuring deur die keuringsbeampte van die Departement plaas vir die bepaling van subsidietoekennings.

Aansoeke word hanteer volgens prioriteits behoeftes en beskikbare versorgingsgeriewe.

Die waglys vir enkelwoonstelle is tans 13jaar, vir kamers is dit ongeveer 3 tot 5 jaar.

Om aansoek te doen moet die volgende vyf vorms voltooi word en per e-pos gestuur word na admin@huislafras.co.za.

VORMS VIR AFLAAI