ONS HUIS

FASILITEIT

In die pragtige Breedekloof vallei lê die klein dorpie Rawsonville – met die groot hart. Huis Lafras Moolman is deel van hierdie hart. ‘n Hart wat 114 inwoners akkomodeer. Bejaardes uit die vallei en omliggende omgewing. Huis Lafras Moolman is op 19 Mei 1973 ingewy. Benewens die hoofgebou met 30 kamers, wat ‘n verswakte afdeling insluit, is daar 41 gerieflike woonstelle. Die tuine is ons trots. Huis Lafras Moolman spog ook met ‘n boorgat en kragopwekker. Beide skenkings uit die gemeenskap.

 

STIGTER

Huis Lafras Moolman is vernoem na die eertydse predikant ds. Moolman wat ‘n reuse aandeel in die oprigting van die fasiliteit gehad het.

30 KAMERS

41 WOONSTELLE

SIEKEBOEG

ONS TUIN

WAT ONS BIED

Bo en behalwe ons uitmuntende fasiliteite en infrastruktuur, spog Huis Lafras Moolman ook met ‘n boorgat en kragopwekker om ten alle tye ons inwoners se gerief te verseker.

24H VERPLEEGDIENSTE

Verpleegdienste, see dae 'n Week.

GEBALANSEERDE ETES

Drie gebalanseerde maaltye per dag.

OGGEND- EN MIDDAGTEE

Ons het twee tee-tye per dag.

SKOONMAAKDIENSTE

Kamers en woonstelle word deeglik skoongemaak.

WASGOEDDIENS

INWONERS se klere word gewas en gestryk.

HAARSALON

Hierdie diens word deur vrywilligers aangebied.

BIBLIOTEEK

lieflike sonkamer vir lees.

MALL UITSTAPPIES

‘n Bussie ry elke twee weke na ‘n plaaslike inkopiesentrum toe.

WEEKSAKTIWITEITE

ons is lekker bedrywig.

VERSORGINGSDIENS​

Ons personeel versorg die inwoners met liefde, integriteit en respek.

VERSWAKTE INWONERS

HOSPITAALBEDDENS IS BESKIKBAAR VIR INWONERS.

MEDISYNE-KONTROLE

MEDISYNE WORD GEKONTROLEER DEUR DIE SUSTER AAN DIENS.

BLITSER-VERPAKKING

VERPAKKING VAN MEDISYNE VIR EFFEKTIEWE GEBRUIK.

WAT ONS BIED

Bo en behalwe ons uitmuntende fasiliteite en infrastruktuur, spog Huis Lafras Moolman ook met ‘n boorgat en kragopwekker om ten alle tye ons inwoners se gerief te verseker.

24H VERPLEEGDIENSTE

Verpleeegdienste, sewe dae ‘n week beskikbaar.

GEBALANSEERDE ETES ​

Drie gebalanseerde maaltye per dag.

OGGEND- EN MIDDAGTEE

Ons het twee tee-tye per dag.

SKOONMAAKDIENSTE

Kamers en woonstelle word deeglik skoongemaak.

WASGOEDDIENS

Inwoners se klere word gewas en gestryk.

HAARSALON

Hierdie diens word deur vrywilligers aangebied.

BIBLIOTEEK​

Ons het ‘n lieflike sonkamer waar ons inwoners kan lees.

MALL UITSTAPPIES​

‘n Bussie ry twee-weekliks na ‘n plaaslike inkopiesentrum toe.

WEEKSAKTIWITEITE​

Ons bied verskeie aktiwiteite vir ons inwoners om aan deel te neem.

VERSORGINGSDIENS

Ons personeel versorg die inwoners met liefde, integriteit en respek.

VERSWAKTE INWONERS

Hospitaalbeddens is beskikbaar vir verswakte inwoners.

MEDISYNE-KONTROLE

Medisyne word gekontroleer deur die suster aan diens.

BLISTER-VERPAKKING

Verpakking van medisyne vir effektiewe gebruik.

Ons bied verskeie aktiwiteite vir ons inwoners om aan deel te neem.

WEEK PROGRAM BY HLM

MAANDAG

09:30 Happy Hour

DONDERDAG

09:00 Speletjies

13:30 Inkopiesentrum bus

(twee-weekliks)

DINSDAG

09:30 Bybelstudie

VRYDAG

09:00 Dapper Stappers

WOENSDAG

09:00 Trimgim

14:15 Bingo

SONDAG

17:30 Aanddiens